Published by CARPE DIEM MEDIA on 2017-12-14
1. Die Voelgoed-app is perfek om ingelig te bly sonder om deur ’n klomp artikels te soek, dit laai binne sekondes – jy hoef dus nie meer te wag dat die webwerf op jou slimfoon of tablet laai nie.
2. Die GRATIS app beteken jy het ’n tydskrif op jou selfoon of tablet – met onmiddellike toegang tot nuwe inhoud, elke dag! Jy kan ook na video-onderhoude van jou gunsteling bekende persoonlikhede kyk.
3. As ’n bonus ontvang jy afslagkoepons vir ons funksies en ander geleenthede, wat dit maklik maak om jou sitplek vroegtydig te bespreek.
4. Met alles gerieflik in een plek, was dit nog nooit so maklik om op hoogte te bly, artikels te lees en stories te deel nie.
5. Dit beteken ’n onbeperkte hoeveelheid hoëkwaliteit inhoud, net reg om te lees.
6. En na oudio-opnames van kenners soos Liesel Krause-Wiid, Jannie Putter en Gretha Wiid luister.
7. Jy kan selfs in ons argief tussen ou artikels gaan rondsnuffel.
8. Die Voelgoed-app kan by jou App Store afgelaai word.
9. Liked voelgoed? here are 5 Lifestyle apps like Zillow Real Estate & Rentals; Pinterest; Amazon Alexa; Nest; Trulia Real Estate & Rentals;
Or follow the guide below to use on PC:
Select Windows version:
Install voelgoed app on your Windows in 4 steps below:
Download a Compatible APK for PC
Download | Developer | Rating | Current version |
---|---|---|---|
Get APK for PC → | CARPE DIEM MEDIA | 1 | 1.0 |
For Windows 11, check if there's a native voelgoed Windows app here » ». If none, follow the steps below:
Minimum requirements | Recommended |
---|---|
|
|
Download on Android: Download Android