Last Updated by EAI South Africa (PTY) Ltd on 2025-05-30
1. ʼn Onderwyser by die Hoërskool Rustenburg, ook bekend as die Boomskool, sien hoe ʼn wonderwerk besig is om te gebeur: ʼn kind word ʼn pragtige boom wat vrug gaan dra vir die gemeenskap.
2. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms.
3. Die boom se blarekleed van geloof, hoop en liefde moet skadu en veiligheid aan menige soekende mense verskaf.
4. ʼn Ware tuinier is iemand met ʼn grondbesmeerde oorpak wat met vereelte hande liefderyk in die grond werskaf, sy plantjies versorg en trots kyk hoe die boompie groei en vrug dra.
5. Natuurlik word die boom aan sy vrug geken – daarom sal die boom oortrek wees met akademiese-, sport- en kultuurvrugte.
6. Die takke moet sterk en stewig in wind en weer wees om die “aanhou tot prestasie” en “genot van deelname” te simboliseer.
7. Die stam moet stewig staan teen aanslae van buite – ʼn ware landmerk in die omgewing.
8. Dit is waarom die skool die volgende visie het: “Ontsluit volle potensiaal deur kwaliteit opvoeding om ʼn onafhanklike jong volwassene die wêreld in te stuur”.
9. Dit beteken dat hy/sy moet deelneem aan soveel aktiwiteite moontlik en sy/haar prestasie teenoor die prestasies van ander deelnemers moet meet.
10. Elke boom het ʼn penwortel wat hom moet anker en wat noodsaaklik is vir sy ontwikkeling.
11. Wat sien jy as jy na ʼn boom kyk? ʼn Meubelmaker sien meubels, ʼn vioolmaker sien viole, ʼn skeepsbouer sien skepe.
12. Liked Hoërskool Rustenburg? here are 5 Education apps like Laerskool Rustenburg; Hoërskool Waterkloof; Hoërskool Hoopstad; Hoërskool Bellville; Hoërskool Zwartkop;
GET Compatible PC App
App | Download | Rating | Maker |
---|---|---|---|
![]() |
Get App ↲ | 0 1 |
EAI South Africa (PTY) Ltd |
Or follow the guide below to use on PC:
Select Windows version:
Install Hoërskool Rustenburg app on your Windows in 4 steps below:
Download a Compatible APK for PC
Download | Developer | Rating | Current version |
---|---|---|---|
Get APK for PC → | EAI South Africa (PTY) Ltd | 1 | 1.0.7 |
Get Hoërskool Rustenburg on Apple macOS
Download | Developer | Reviews | Rating |
---|---|---|---|
Get Free on Mac | EAI South Africa (PTY) Ltd | 0 | 1 |
Download on Android: Download Android