에 의해 게시 에 의해 게시 EAI South Africa (PTY) Ltd
1. ʼn Onderwyser by die Hoërskool Rustenburg, ook bekend as die Boomskool, sien hoe ʼn wonderwerk besig is om te gebeur: ʼn kind word ʼn pragtige boom wat vrug gaan dra vir die gemeenskap.
2. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms.
3. Die boom se blarekleed van geloof, hoop en liefde moet skadu en veiligheid aan menige soekende mense verskaf.
4. ʼn Ware tuinier is iemand met ʼn grondbesmeerde oorpak wat met vereelte hande liefderyk in die grond werskaf, sy plantjies versorg en trots kyk hoe die boompie groei en vrug dra.
5. Natuurlik word die boom aan sy vrug geken – daarom sal die boom oortrek wees met akademiese-, sport- en kultuurvrugte.
6. Die takke moet sterk en stewig in wind en weer wees om die “aanhou tot prestasie” en “genot van deelname” te simboliseer.
7. Die stam moet stewig staan teen aanslae van buite – ʼn ware landmerk in die omgewing.
8. Dit is waarom die skool die volgende visie het: “Ontsluit volle potensiaal deur kwaliteit opvoeding om ʼn onafhanklike jong volwassene die wêreld in te stuur”.
9. Dit beteken dat hy/sy moet deelneem aan soveel aktiwiteite moontlik en sy/haar prestasie teenoor die prestasies van ander deelnemers moet meet.
10. Elke boom het ʼn penwortel wat hom moet anker en wat noodsaaklik is vir sy ontwikkeling.
11. Wat sien jy as jy na ʼn boom kyk? ʼn Meubelmaker sien meubels, ʼn vioolmaker sien viole, ʼn skeepsbouer sien skepe.
또는 아래 가이드를 따라 PC에서 사용하십시오. :
PC 버전 선택:
소프트웨어 설치 요구 사항:
직접 다운로드 가능합니다. 아래 다운로드 :
설치 한 에뮬레이터 애플리케이션을 열고 검색 창을 찾으십시오. 일단 찾았 으면 Hoërskool Rustenburg 검색 막대에서 검색을 누릅니다. 클릭 Hoërskool Rustenburg응용 프로그램 아이콘. 의 창 Hoërskool Rustenburg Play 스토어 또는 앱 스토어의 스토어가 열리면 에뮬레이터 애플리케이션에 스토어가 표시됩니다. Install 버튼을 누르면 iPhone 또는 Android 기기 에서처럼 애플리케이션이 다운로드되기 시작합니다. 이제 우리는 모두 끝났습니다.
"모든 앱 "아이콘이 표시됩니다.
클릭하면 설치된 모든 응용 프로그램이 포함 된 페이지로 이동합니다.
당신은 아이콘을 클릭하십시오. 그것을 클릭하고 응용 프로그램 사용을 시작하십시오.
다운로드 Hoërskool Rustenburg Mac OS의 경우 (Apple)
다운로드 | 개발자 | 리뷰 | 평점 |
---|---|---|---|
Free Mac OS의 경우 | EAI South Africa (PTY) Ltd | 0 | 1 |
Voorwoord Wat sien jy as jy na ʼn boom kyk? ʼn Meubelmaker sien meubels, ʼn vioolmaker sien viole, ʼn skeepsbouer sien skepe. ʼn Onderwyser by die Hoërskool Rustenburg, ook bekend as die Boomskool, sien hoe ʼn wonderwerk besig is om te gebeur: ʼn kind word ʼn pragtige boom wat vrug gaan dra vir die gemeenskap. In die Hoërskool Rustenburg se wapen is ʼn wildevyboom. Net soos die wildevyboom vas en trots staan, sy wortels diep geanker in hierdie aarde en sy takke wyd uitgesprei vir koelte en kos vir voëls en diere, staan die Hoërskool Rustenburg ook vasgeanker in die tradisie en prestasies van die verlede en reik ons uit na die toekoms. Indien daar na die wildevyboom gekyk word, kan in verwondering gevra word: “Hoe hoog kan ʼn boom groei?” Die vraag is eintlik: “Wat is jou en my doel op die aarde?” Ophelia het in Shakespeare se Hamlet gesê: “ Lord we know what we are, but we know not what we may be.” Die uitdaging vir die onderwys is juis die ontsluiting van die kind se potensiaal. Dit is waarom die skool die volgende visie het: “Ontsluit volle potensiaal deur kwaliteit opvoeding om ʼn onafhanklike jong volwassene die wêreld in te stuur”. Hoe ontdek die kind sy potensiaal? Die geheim lê in die skool se leuse: “Nosce te ipsum” – Ken jouself. Dit beteken dat hy/sy moet deelneem aan soveel aktiwiteite moontlik en sy/haar prestasie teenoor die prestasies van ander deelnemers moet meet. Die jong wildevyeboomkind moet die volgende eienskappe hê: Elke boom het ʼn penwortel wat hom moet anker en wat noodsaaklik is vir sy ontwikkeling. Ons, as die Boomskool, se penwortel is geanker in die grond van tradisie en Christelike waardes. Dit is die kernwaarde van die skool. Ons gee die ereplek aan God en Sy Woord en strewe Christelike lewensbeginsels na. Die stam moet stewig staan teen aanslae van buite – ʼn ware landmerk in die omgewing. Indien dit gebeur, sal die volgende woorde van die skoollied waar word: “…eer en roem moet jy versamel vir jou skool en dorp alom; nie alleen in jongelingsjare maar tot gryse ouderdom.” Die takke moet sterk en stewig in wind en weer wees om die “aanhou tot prestasie” en “genot van deelname” te simboliseer. Die boom se blarekleed van geloof, hoop en liefde moet skadu en veiligheid aan menige soekende mense verskaf. Natuurlik word die boom aan sy vrug geken – daarom sal die boom oortrek wees met akademiese-, sport- en kultuurvrugte. Wat is die onderwysers se rol in die ontwikkeling van die boompie? Christa McAuliffe, die eerste onderwyser in die ruimte (sy was in die Challenger ruimtetuig wat na 73 sekondes in die lug ontplof het) het gesê: “I touch the future. I teach”. Ons sê ook: “Ons weet ons raak die toekoms aan. Ons is ʼn onderwysers en ons is trots daarop!” Die onderwyser is die tuinier wat moet sorg dat die plantjie groei. ʼn Ware tuinier is iemand met ʼn grondbesmeerde oorpak wat met vereelte hande liefderyk in die grond werskaf, sy plantjies versorg en trots kyk hoe die boompie groei en vrug dra. John Maxwell skryf die volgende: “To be all I can be, I need to help you be all you can be.” Wat ʼn voorreg om deel te wees van die groeiproses hier by die Boomskool. Wat ʼn voorreg om betrokke te wees by ʼn skool waar jy in jou moedertaal Sy Naam onbeskaamd kan aanroep. Wat ʼn voorreg om te deel in die Here se vreugde as Hy die vrug van elke boompie beskou… Dankie aan die Skepper dat Hy aan die personeel en kinders van die Boomskool ʼn wildevyboom gegee het. Dit maak nie saak hoe warm dit op enige oomblik is nie, ék staan in die koelte van Die Boom. Hoe hoog kan ʼn boom groei? ʼn Boom groei tot sy volle potensiaal bereik is…
운전면허 PLUS - 운전면허 필기시험(2021최신판)
한국장학재단
콴다(QANDA)
고용노동부 HRD-Net 및 출결관리
네이버 사전
열품타
스픽 (Speak) - 영어회화, 스피킹, 발음
오늘학교 - 초중고 자동 시간표
Q-Net 큐넷(자격의 모든 것)
AR 빛 실험실
Google Classroom
스마트 공지시스템 e알리미
대학백과
클래스카드
코참패스