写的 - BDFM Publishers
1. In elke uitgawe, lees vlymskerp verslaggewing en kommentaar deur ervare joernaliste en bydraers soos Max du Preez, Anneliese Burgess, Ismail Lagardien, Piet Croucamp, Adri Kotzé, Anastasia de Vries en Annelize Visser.
2. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.
3. Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans.
4. Die meeste inhoud is slegs vir intekenaars, maar elke uitgawe bevat ook ’n paar gratis artikels.
5. Vrye Weekblad is geensins ’n Afrikaner-publikasie nie.
6. Dit is ’n Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans, vir almal wat Afrikaanssprekend is of Afrikaans verstaan.
7. Lesers kan kommentaar lewer op artikels en instem om daaglikse e-posse met ekstra leesstof van ons redaksionele span te ontvang.
8. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het.
9. Ons dek nuus, politiek, gesondheid, reis, musiek, kos en nog heelwat meer.
或按照以下指南在PC上使用 :
选择你的电脑版本:
软件安装要求:
可直接下载。下载如下:
现在,打开已安装的模拟器应用程序并查找其搜索栏。一旦找到它,请键入 Vrye Weekblad 在搜索栏并按搜索。点击 Vrye Weekblad应用程序图标。一个 窗口 Vrye Weekblad 在Play商店或应用程序商店将打开并且它将在您的模拟器应用程序中显示商店。现在,按下安装按钮并像在iPhone或Android设备上一样,您的应用程序将开始下载。现在我们都完成了。
你会看到一个名为“所有应用程序”的图标。
点击它,它会带你到一个包含所有已安装应用程序的页面。
你应该看到 图标。点击它并开始使用该应用程序。
下载 Vrye Weekblad 对于Mac OS (Apple)
下载 | 开发人员 | 评论 | 评分 |
---|---|---|---|
Free 对于Mac OS | BDFM Publishers | 1 | 5.00 |